# Die Nasionale Vergadering se Reëlskomitee het die reëls wat die werk van die Ampsklagkomitee moet lei, teruggestuur om verfyn te word. Komiteelede het bevraagteken of ʼn president slegs vir regstreekse optrede in ʼn staat van beskuldiging geplaas kan word, of ook vir indirekte optrede. Hulle verskil ook oor die kwessie of slegs sekere parlementslede mag kwalifiseer om in die komitee te dien. Mzwanele Manyi van die MK-party sê grondwetlike aanspreeklikheid kan nie beperk word tot die president se fisiese gedrag nie:
Stel reëls om Ampsklagkomitee se werk te lei word teruggestuur om verfyn te word [KLANK]
ENG ManyiOnRules