# Die DA het die Gautengse Provinsiale Regering beskuldig dat hy die onderwysbegroting besnoei om skuld te finansier wat verband hou met die mislukte e-tolstelsel. Die DA-onderwyswoordvoerder, Michael Waters, beweer die provinsie het miljarde rande aan e-tolverpligtinge toegewy terwyl skole ‘n vermindering van 64-persent in subsidies ervaar, en onderwerp word aan stygende munisipale koste en diensonderbrekings. Hy sê leerders dra die gevolge van verkeerde bestedingsprioriteite en vra onderwysbefondsing moet geprioritiseer word:
DA beskuldig Lesufi van besnoeiing aan onderwysbegroting om e-tolskulde te betaal [KLANK]
ENG-WatersOnBudget