# Anglo American sê ‘n sterk junior mynbousektor is uiters belangrik vir die toekomstige groei van mynbou, hervorming en werkskepping. Die senior visepresident vir Korporatiewe Sake, Nevashnee Naicker, het tydens die Junior Indaba in Johannesburg gesê junior mynwerkers help om ekonomiese geleenthede te ontsluit, en beleidsekerheid en doeltreffende lisensiëring is nodig om beleggings te lok. Sy het Anglo American se verbintenis herbevestig om 600-miljoen-rand te belê in die Junior Mynverkenningsfonds:
Anglo American beklemtoon junior mynwerkers is die sleutel tot toekomstige groei [KLANK]
ENG-NaickerOnAngloAmerican