Skip to content

RISE Mzansi vra beter misdaadintelligensie na massaskietery in Johannesburg [KLANK]

# RISE Mzansi vra die dringende versterking van misdaadintelligensie na die massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood en verskeie beseer is. Woordvoerder Mabine Seabe sê die aanval beklemtoon ‘n toenemende krisis van onwettige vuurwapens en georganiseerde misdaadnetwerke wat in die stad bedrywig is. Hy vra wetstoepassing om intelligensie-geleide wetstoepassing te verbeter en gewelddadige sindikate te ontwrig voor aanvalle plaasvind. Seabe waarsku voortgesette mislukkings kan gemeenskappe verder in wanorde dompel:

ENG SeabeOnIntervention