Skip to content

GOOD-party bekommerd oor vlaag rooftogte in die Paarl se middedorp [KLANK]

# Die GOOD-party in Drakenstein sê hy is geskok maar nie verbaas nie oor die derde gewapende roof in minder as ʼn week in Lady Grey-straat, die handelsentrum van die Paarl. In een voorval het vyf gewapende mans ʼn selfoonwinkel beroof. Keagen Gertse van GOOD sê Drakenstein moet kreatiewe maniere gebruik om seker te maak sy ekonomiese sentrums is veilige plekke waar winkeleienaars en die publiek vrylik kan beweeg sonder om vir hulle lewens te vrees:

AFR GertseONRobberies