# Die Gautengse polisie het met ‘n soektog begin na verdagtes betrokke by gisteraand se massaskietvoorval in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland in die ooste van Johannesburg. Twaalf mense is dood en minstens nege beseer. Meer as tien aanvallers is blykbaar vanuit ‘n wit Toyota Quantum naby ‘n vulstasie afgelaai. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê hulle het op verskeie plekke losgebrand voor hulle van die toneel gevlug het:
12 mense sterf in massaskietery in Jumpers-informele nedersetting in Johannesburg [KLANK]
ENG NevhuhulwiONMassShooting