# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die regering werk daaraan om toegang tot geregtigheid vir almal te verbeter deur howe te rasionaliseer. Die Kabinet het ʼn meesterplan goedgekeur om howe se grense aan te pas en waar nodig nuwe reg-setels te vestig. Dis deel van pogings om werkladings te verlig en toegang tot geregtigheid te verbeter. Kubayi sê hulle sal ʼn infaseringsbeleid volg om die Rasionaliseringskomitee se aanbevelings in te stel:
Minister Kubayi sê rasionalisering van die howe sal toegang tot die reg verbeter [KLANK]
ENG KubayiOnCourts