# Brittanje, Australië, Kanada, Frankryk en Noorweë het sanksies en ander maatreëls ingestel teen netwerke wat betrokke is by die finansiering en ondersteuning van geweld teen Palestynse burgerlikes in die Wesoewer. Die gekoördineerde sanksies teiken ses firmas en een individu. Volgens die Verenigde Nasies is daar net in 2025 een-duisend-835 aanvalle teen Palestyne aangemeld. Die Britse minister van Buitelandse Sake, Yvette Cooper, sê sogenaamde setlaars tree reeds te lank straffeloos op met ondersteuning van die Israelse regering:
Brittanje, Australië, Kanada, Frankryk en Noorweë straf oortreders wat geweld in Wesoewer moontlik maak [KLANK]
ENG CooperOnSanctions