Skip to content

Staatsdiensvakbond sê strenger grensbestuur is noodsaaklik vir migrantebeheer [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê Suid-Afrika se migrasieprobleme hou verband met groter sosio-ekonomiese toestande op die Afrika-vasteland. Dit sluit in  werkloosheid, armoede, konflik en beperkte ekonomiese geleenthede. Dit volg na toenemende kommer oor betogings teen immigrante en die uitwerking wat dit op verhoudings reg oor die vasteland het. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê besprekings oor migrasie moenie buitelanders stigmatiseer of die beskerming van mense se grondwetlike en menseregte aantas nie:

ENG NaickerONAfrica