# Die Padvragvereniging verwelkom die Kabinet se besluit om die afskrywing van alle uitstaande en onbetaalde geskiedkundige e-tolskuld in Gauteng amptelik goed te keur. Alhoewel die omstrede e-tol-seinbrûe in April 2024 afgeskakel is, was motoriste volgens wet verplig om alle fakture van voor die afsnydatum te betaal. Die bedrag wat afgeskryf is, beloop sowat 29-miljard-rand aan uitstaande en onbetaalde skuld. Die vereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê dit bied groot verligting aan motoriste:
Padvragvereniging sê afskryf van e-tolskuld is oorwinning vir Gautengse motoriste [KLANK]
ENG KellyONE-tollDebt