# Die Oos-Kaapse Regterpresident, Selby Mbenenge, het ‘n dringende interdik en hersieningsaansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien, waarin hy die bevindinge deur die Regterlike Dienskommissie betwis. Die kommissie het hom skuldig bevind aan growwe wangedrag, wat voortspruit uit bewerings van seksuele teistering deur sy voormalige sekretaresse, Andiswa Mengo. Mbenenge voer in die hofstukke aan die RDK se bevindinge teen hom is irrasioneel. Mbekezeli Benjamin van Judges Matter het aan die SABC gesê dis nie ‘n verrassing dat Mbenenge die howe genader het nie:
Oos-Kaapse Regterpresident dien hofaansoek in om RDK se bevinding van growwe wangedrag teen hom te betwis [KLANK]
ENG BenjaminOnMbenengeChallenge