# Die Israelse premier Benjamin Netanyahu sê sy land sal vir eers aanvalle op Iran staak, maar waarsku dat hulle kragtig sal reageer as aanvalle hervat. Israel en Iran het mekaar vir die eerste keer sedert die skietstilstand in April aangeval. Netanyahu sê nadat die Iran-gesteunde militante groep Hisbolla op Israelse gebied gevuur het, het hy die Israelse Weermag beveel om terroriste-teikens in die Libanese hoofstad, Beiroet, aan te val en Hisbolla-agente daar uit te skakel. Hy sê Israel het die reg op selfverdediging.
Netanyahu sê Israel gaan ‘vir eers’ ophou om Iran aan te val