Skip to content

Gautengse pendelaars aangemoedig om Gautrein se KlevaMova-afslagprogram te gebruik [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het inwoners gevra om voordeel te trek uit die Gautrein se KlevaMova-afslagprogram, met ongeveer sesduisend gebruikers wat tot dusver goedgekeur is. Sy het tydens die viering van die 16de bestaansjaar aan SABC Nuus gesê die plan will die spoordiens meer bekostigbaar en toegankliker maak vir armer pendelaars. Diale-Tlabela verwys na die diens se rol in ekonomiese ontwikkeling, werkskepping en stedelike vernuwing, en uitbreidingsplanne onthul:

ENG-Diale-TlabelaOnGautrain