Skip to content

Grensbestuursowerheid bevestig suksesvolle repatriasie van 663 Ghanese burgers [KLANK]

# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, het bevestig 663 Ghanese burgers is die naweek vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe na hulle land teruggeneem. Woordvoerder Mmemme Mogotsi sê die proses, wat saam met die Hawebestuurskomitee en die Ghanese hoëkommisariaat gereël is, het identiteitsbeheer, klaring en gehuurde vlugte ingesluit. Sy voeg by baie van die reisigers het hul visums oorskry en is ingevolge die Immigrasiewet onwettig verklaar:

ENG MogotsiOnRepatriation