Skip to content

Gautrein beplan uitbreiding en groter bekostigbaarheid op 16de herdenking [KLANK]

# Die voorsitter van die Gautrein se raad, Mfanelo Ntsobi, loof die spoornetwerk se prestasie in sy 16de bestaansjaar. Hy het teenoor die SABC verwys na 13 opeenvolgende skoon oudits, werkskepping en die geslaagde oorgang na groter regerings-eienaarskap, en sê diens-standaarde bly hoog. Ntsobi sê die Gautrein se volgende fase sal fokus op bekostigbaarheid, insluiting en uitbreiding na onder-bediende gemeenskappe. Hy sê planne sluit infrastruktuur-opgradering in om die diens toegankliker te maak:

ENG-NtsobiOnGautrain