# Die burgerlike teen-immigrasiegroep March and March het aspekte van president Cyril Ramaphosa se toespraak oor onwettige immigrasie verwelkom, maar sê die regering se voorgestelde maatreëls ignoreer die omvang van die krisis. Ramaphosa sê die regering sal sy migrasiestrategieë verbeter en toeslaan op mense wat die land onwettig binnekom. March and March se leier, Jacinta Ngobese-Zuma, sê Ramaphosa moet van voor af begin, want die meeste van sy voorstelle is onprakties:
March and March sê Ramaphosa se oplossings vir onwettige immigrasie is onprakties [KLANK]
ENG ZumaOnSolutions