# Die DA doen ʼn beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om dringend in te gryp by ernstige logistieke en voorsieningsprobleme wat die beskikbaarheid van verkragting-toetsstelle by polisiekantore raak. Die party het onlangs talle oorsigbesoeke gebring aan polisiekantore reg oor die land en bevind dat verkragting-toetsstelle nie geredelik beskikbaar is nie. Lisa Schickerling van die DA sê die toetsstelle bereik dalk provinsiale pakstore of ander afleweringspunte, maar kom nie noodwendig by die polisiekantore uit nie:
DA sê tekort aan verkragting-toetsstelle vereis aanspreeklikheid [KLANK]
AFR SchickerlingONRapeKit