Skip to content

GOOD en RISE Mzansi kondig Brett Herron aan as gesamentlike burgemeesterskandidaat vir Kaapstad [KLANK]

# Die GOOD-party en RISE Mzansi het Brett Herron aangekondig as hul gesamentlike burgemeesterskandidaat vir Kaapstad voor November se munisipale verkiesing. Dit sal sy tweede poging wees om die metro se topamp te beklee na sy vorige poging in 2021. Die twee partye werk saam met Build One South Africa onder die vaandel van Unite for Change. Herron het die stand van sake in die metro gekritiseer:

ENG HerronONCandidate