# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê verkeersbeamptes sal volhou met hul standpunt van geen verdraagsaamheid teenoor dronkbestuur nie. Altesaam 93 motoriste is die naweek in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Dit bring die aantal mense wat sedert 15 Augustus weens dronkbestuur in hegtenis geneem is, op 293 te staan. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die meeste van die inhegtenisnemings was in Kokstad:
93 motoriste in KZN in hegtenis geneem weens dronkbestuur [KLANK]
ENG NdabezinhleonMotorists