Skip to content

700 Amerikaanse seesoldate in Los Angeles ontplooi te midde van betogings teen immigrasieklopjagte [KLANK]

# Die Pentagon het bevestig dat hy 700 aktiewe-diens seesoldate in Los Angeles ontplooi om die federale reaksie op betogings teen immigrasieklopjagte en deportasies by te staan. Hy sê die seesoldate sal naatloos aansluit by sowat twee-duisend-100 soldate van die Nasionale Wag wat reeds ontplooi is om federale personeel en eiendom te beskerm. Los Angeles se burgemeester, Karen Bass, sê die federale regering gebruik die stad as ʼn proefneming:

ENG BassOnRaids