Skip to content

52 jong gegradueerdes by Tshwane se Boubeheerkantoor verwelkom [KLANK]

# Die Stad Tshwane bevestig die plasing van 52 nuwe jong leerling-bouinspekteurs in die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning se boubeheerafdeling. Dis deel van ʼn werkgebaseerde leerprogram van 12 maande tussen die metro en die Universiteit van Johannesburg. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die jong gegradueerdes sal waardevolle praktiese ervaring in die bousektor opdoen:

ENG Sarahon52YoungGraduates