# Johannesburg se metropolisie het tussen 19 en 25 Mei altesaam 250 motoriste vir dronkbestuur gearresteer. Dis deel van die departement se voortgesette pogings om veiligheid te verseker en die oppergesag van die reg in die metro te handhaaf. ʼn Polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê dronkbestuur is ʼn ernstige oortreding wat lewens in gevaar stel en die metropolisiedepartement is vasbeslote om hierdie gevaarlike gedrag te bekamp:
250 motoriste in Johannesburg vasgetrek vir dronkbestuur [KLANK]
ENG XolanionDrunkDriving