Skip to content

23 sterftes binne ‘n week op Wes-Kaapse paaie aangemeld [KLANK]

# Drie-en-twintig mense is tussen 30 Junie en ses Julie op Wes-Kaapse paaie dood. Dit sluit 15 voetgangers, vier bestuurders, drie passasiers en ‘n motorfietsryer in. Altesaam 57 mense is ook aangekeer vir vermeende dronkbestuur. Die Wes-Kaapse LUR vir Beweeglikheid, Isaac Sileku, sê die syfers is ‘n nugtere herinnering dat roekelose gedrag op paaie steeds ‘n verwoestende uitwerking het:

ENG IsaaconFatalities