Skip to content

22 voertuie in Tshwane geskut weens oortreding van die Padverkeerswet [KLANK]

# Die Tshwane-distrikspolisie doen ʼn beroep op padgebruikers, veral taxibestuurders, om padreëls na te kom. Tydens Operasie Shanela gister in Sinoville en Kameeldrift, is 22 voertuie weens oortredings van die Padverkeerswet geskut. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê verkeersbeamptes het ook 260 oortredingskennisgewings van 150-duisend-500-rand volgens die Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe uitgereik:

AFR JohanonImpounded