Skip to content

2026 aanlyn-aansoektydperk in Wes-Kaap begin volgende week [KLANK]

# Die Wes-Kaapse aanlyn-toelatingsaansoeke vir 2026 se graad R, 1 en 8 klasse sal na verwagting volgende week begin. Ouers word versoek om identifikasie, inentingsrekords, jongste skoolverslae en ‘n bewys van adres vir die aansoekproses voor te berei. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê die registrasietydperk is van 11 Maart tot 15 April:

ENG-MaynierOnAdmission