Skip to content

18-jarige pa aangekeer vir moord op baba van vyf-maande in Malamulele [KLANK]

# ‘n Agtienjarige seun is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy biologiese babaseun van vyf maande in die Jimmy Jones-dorpsgebied in Malamulele, Limpopo. Polisiewoordvoerder Malesela Ledwaba sê die kind se ma het ‘n saak van huishoudelike geweld by die plaaslike polisiestasie aangemeld nadat die beskuldigde haar na bewering aangerand het. Hy sê die ma het die polisie ook ingelig dat hy hulle baba herhaaldelik aangerand het:

ENG MaleselaonMurder