# Vyftien mense is dood in ‘n botsing reg van voor op die R63 tussen Adelaide en Maqoma in die Oos-Kaap gisteraan tussen ‘n volgelaaide minibustaxi en ‘n bakkie. Die provinsie se woordvoerder oor Vervoer, Unathi Binqose, sê 13 mense, insluitend die twee bestuurders, is op die toneel dood. Nog twee het in die hospitaal aan hul beserings beswyk. ‘n Geregtelike ondersoek is begin:
15 sterf in Oos-Kaap in botsing reg van voor [KLANK]
ENG-BinqoseOnAccident