# Die Departement van Gesondheid in Gauteng het die 100-miljoen-rand toewysing van die Nasionale Tesourie om bestaande uitdagings te takel, verwelkom. Die geld is ter ondersteuning van die departement se hernude befondsingsprogram om bestaande noodsaaklike toerusting en masjiene in hospitale op te knap en te vervang. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê ‘n waardebepaling van die bestaande toerusting en masjiene is gedoen:
R100-miljoen toewysing om ou toerusting in hospitale in Gauteng te vervang [KLANK]
ENG MotalataleonGrant