Skip to content

Wes-Kaapse skooloordrag-aansoeke sluit vandag [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê ouers van leerders het tot middernag vannag om aansoek te doen vir ‘n skool-oorplasing vir die 2026-skooljaar. Woordvoerder Bronagh Hammond sê dit geld vir leerders wat reeds skool bywoon in graad 2 tot 7 en graad 9 tot 12. Sy sê oorplasingsaansoeke kan ook gedoen word by die betrokke skool waarheen die ouer of versorger die kind wil oorplaas, of die betrokke distrikskantoor:

ENG BronaghonTransfer