Skip to content

Wes-Kaapse regering vra dringende oplossings om pasiënte teen medisyne-tekorte te beskerm [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering doen ‘n beroep op die nasionale regering om dringend op te tree om die voortdurende tekorte aan medisyne landswyd aan te spreek. Die tekorte hou verband met vervaardigingsprobleme, beperkings by verskaffers, asook vertragings met invoere en die toetsing van medisyne. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, sê beter koördinasie tussen nasionale en provinsiale gesondheidsdepartemente is nodig om tekorte te voorkom. Wenger het pasiënte aangeraai om nie hul medikasie te staak of te verander sonder om ‘n gesondheidsdeskundige te raadpleeg nie:

ENG WengerOnMedicineShortages