# Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op ‘n dringende hersiening van teenbende-operasies met bendegeweld voortduur ten spyte van die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Dit volg op ‘n skietvoorval in Steenberg die afgelope naweek, waarin vyf mense dood en drie ander gewond is. Benedicta van Minnen van die party sê meer as 500 mense is na bewering tussen Augustus en Oktober in Kaapstad doodgeskiet:
Wes-Kaapse regering gevra om rekenskap te gee oor die impak van ontplooiings teen bendes [KLANK]
AFR BenedictaOnAntiGangOperations