# Die Wes-Kaapse regering gaan gedurende die 2026/2027-boekjaar 41-miljoen-rand in munisipale projekte belê om die veerkragtigheid van watervoorsiening te verbeter. Dit sluit projekte in soos boorgat-ontwikkeling, reservoirkonstruksie, ontsoutingsopgraderings, werk aan pyplyne en die opknapping van pompstasies in verskeie munisipaliteite. Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die befondsing sal help om watersekerheid in die provinsie te verbeter:
Wes-Kaapse regering belê R41-mijoen om munisipale watervoorsiening te verbeter [KLANK]
AFR BredellOnWaterInvestment