Skip to content

Wes-Kaapse ouers word herinner aan sperdatum vir skool- toelatings [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement herinner ouers vandag is die laaste dag om skoolplasings van Graad R-, 1- en 8-leerders vir die 2027-akademiese jaar te bevestig. Die woordvoerder Bronagh Hammond sê die toelatingstelsel sal leerders om middernag self plaas volgens hul hoogste beskikbare keuse indien aanbiedings nie bevestig word nie. Sy sê meer as 46-duisend leerders het in die eerste fase verskeie opsies ontvang:

ENG HammondOnDeadline