Skip to content

Wes-Kaapse LUR vra redes vir nasionale regering se besnoeiing van begroting [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur Tertuis Simmers sê hy het die nasionale Departement van Menslike Nedersettings gevra om redes te gee vir die besnoeiing van 300-miljoen-rand van die toelaebegroting van 1,9-miljard-rand van Menslike Nedersetting se toewysing vir die 2024/2025-boekjaar. Simmers sê sy departement glo hulle het al die bewyse gegee wat nodig is om te toon dat hulle op koers is om hulle volle menslike nedersettingsbegrotingstoekenning te bestee:

AFR TertuisonBudgetCuts