Skip to content

Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement waarsku hartsiekte raak alle ouderdomsgroepe [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand vra inwoners om nie moontlike tekens van hartsiekte te ignoreer nie. Hartsiektes raak alle ouderdomsgroepe al word simptome, soos ongemak in die bors, kortasemheid, ongewone moegheid, duiseligheid en hartkloppings, soms verkeerdelik aan stres of oud-word toegeskryf. Dr. Ashley Chin, ‘n kardioloog by Groote Schuur-hospitaal, moedig die publiek aan om gereelde gesondheidsondersoeke te ondergaan en vroegtydig mediese hulp te soek:

ENG ChinOnHeartDisease