# Die Wes-Kaapse ANC en sy alliansievennote bied na verwagting vandag ‘n tuisverwelkomingsbyeenkoms aan vir die uitgesette Suid-Afrikaanse ambassadeur Ebrahim Rasool, wat vandag uit Amerika op die Kaapstadse Internasionale Lughawe aankom. Rasool se terugkeer volg nadat hy tot persona non grata verklaar is na politieke geskille oor sy uitlatings oor die VSA. Benson Ngqentsu van die SAKP het aan eNCA gesê Rasool het as ambassadeur sy land goed verteenwoordig:
Wes-Kaapse ANC, SAKP, Cosatu reël tuiskomsvierings vir uitgesette ambassadeur Rasool [KLANK]
ENG-NgqentsuOnRasool