Skip to content

Wes-Kaap sê matriek-eindeksamens verloop glad teen halfpadmerk ondanks ontwrigtings [KLANK] 

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê die matriek-eindeksamens het die halfpadmerk bereik, met kandidate wat reeds 95 van die 190 geskeduleerde vraestelle voltooi het. Die departement het eksamenbeamptes en skole bedank omdat hulle die proses op dreef gehou het, ondanks gemeenskapsgeweld en vervoerontwrigtings. Daar is egter 12 kandidate betrap wat hulle aan eksamenonreëlmatighede skuldig gemaak het, insluitend selfone en notas in die eksamenlokaal. Die LUR vir Onderwys, Jaco Londt, waarsku dat bedrog daartoe kan lei dat kandidate vir drie eksamens verban word:

AFR LondtOnSmoothProgress