Skip to content

VSA-regering sluit nadat senatore misluk om befondsingswetsontwerp deur te voer [KLANK]

# Die Amerikaanse regering het die eerste keer in byna sewe jaar gesluit nadat senatore nie daarin kon slaag om ‘n befondsingswetsontwerp deur te voer nie. Demokrate in die Kongres het geweier om ‘n Republikeinse befondsingspakket te ondersteun tensy hulle ‘n reeks toegewings rondom gesondheidsorg bekom. Die sluiting is die eerste sedert een van 35-dae wat in Desember 2018 begin het tydens president Donald Trump se eerste termyn. Die speaker van die Huis, Mike Johnson, sê Demokrate moet die skuld kry:

ENG JohnsonOnShutdown