Skip to content

Vrystaatse Regterpresident sê Regter Lekale se verlof is ‘n administratiewe reg [KLANK]

# Die Vrystaatse Regterpresident Cagney Musi sê om siekteverlof aan ‘n regter toe te staan is ‘n gewone administratiewe arbeidsreg. Hy het voor die Regterlike Gedragstribunaal in Johannesburg getuig wat ondersoek of Regter Lepono Joshua Lekale medies geskik is om sy amp te beklee. Dit is die eerste tribunaal wat ‘n regter se beweerde mediese onbevoegdheid ondersoek. Musi sê die besluit om verlof aan regter Lekale toe te staan, was bloot ‘n administratiewe besluit en moenie vertolk word as ‘n bevinding oor sy vermoë om sy regterlike pligte uit te voer nie:

ENG MusiOnLekale