# Die Azanian People’s Organisation en Vryheidspark bied vandag in Pretoria ʼn kransleggingseremonie aan om die lewe en nalatenskap van eerwaarde Basil Manning te herdenk. Manning, wat op 21 Oktober 2023 dood is, was die eerste voorsitter van die tussentydse sentrale komitee van die verbanne Black Consciousness Movement of Azania toe dit in 1980 in Londen gestig is. AZAPO se woordvoerder, Jabu Rakwena, sê hy het die bevryding van swart mense en grondhervorming ondersteun:
Vryheidspark vereer AZAPO-veteraan Basil Manning [KLANK]
ENG JabuonBasilManning