# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die regering om vordering wat die grondslag van die land se demokrasie is, te beskerm. Suid-Afrika vier vandag Vryheidsdag om die eerste demokratiese verkiesing op 27 April 1994 te gedenk. Claude Naiker van die vakbond sê ware vryheid, buiten politieke regte, moet seker maak alle Suid-Afrikaners het toegang tot ekonomiese geleenthede, gehaltedienste en ʼn waardige lewensbestaan:
Vryheidsdag: Staatsdiensvakbond vra beskerming vir SA se vryheid en strewe na ekonomiese selfstandigheid [KLANK]
ENG ClaudeonFreedomDay