Skip to content

Voortdurende betogings raak vullisverwyderingsdienste in dele van Johannesburg [KLANK]

# Pikitup het Johannesburg se inwoners ingelig dat vullisverwyderingsdienste tans diensonderbrekings ervaar in sekere dele van die stad. Dit is weens voortgesette betogings deur tydelike werkers wat eis om permanent aangestel te word. Woordvoerder Anthony Selepe sê dit veroorsaak dat ingange versper is na die depots in Marlboro, Waterval, Roodepoort, Randburg, Orange Farm en Avalon:

ENG SelepeONProtestAction