Skip to content

Voorspraakgroep vra Inkomstediens om inkomste te verhaal deur belastingafdwinging in spazawinkels [KLANK]

# Die Maatskaplike Beweging vir Voorspraak, Regte en Hervorming vra die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om dringend op te tree na aanleiding van die bevindings en aanbevelings van die Openbare Beskermer se verslag oor die regulering van spazawinkels. Die woordvoerder, Lehlogonolo Muthevhuli, sê die Inkomstediens moet ‘n omvattende belastingnakomings- en inkomste-invorderingsprogram van stapel stuur, gemik op ondernemings wat buite die belastingstelsel werk:

ENG MuthevhuliONSpazaShops