Skip to content

Voormalige SA-ambassadeur keer terug na uitsetting deur VSA [KLANK]

# Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, het ‘n helde-ontvangs gekry nadat hy op die Kaapstadse Internasionale Lughawe geland het. Die Trump-administrasie het Rasool persona non grata verklaar oor sy kritiek op die beleid van die VSA. Sy diplomatieke voorregte is verlede week herroep. Rasool sê hy het geen berou oor sy verdediging van Suid-Afrikaanse regte en beleid nie. Hy vra egter die heropbou van betrekkinge met Amerika:


ENG-RasoolOnReturn