Skip to content

Voormalige IDAC-hoof verdedig magtiging van ondersoek na polisie-amptenare [KLANK]

# Die voormalige hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie getuig sy het geen rede gehad om inligting te betwyfel toe sy die ondersoek na senior polisie-amptenare gemagtig het nie. Dit sluit in die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, wat beskuldig word van bedrog en korrupsie met die aanstelling van brigadier Dineo Mokwele in ‘n senior uitvoerende posisie. Johnson sê ook ondersoekers kan moontlik ongemagtigde ondersoeke uitvoer:

ENG-JohnsonOnInvestigators