Skip to content

VN vra ‘n einde aan ernstige skendings teen kinders in gewapende konflikte [KLANK]

# Die Verenigde Nasies sê kinderbeskerming moet deel vorm van alle vredes-, veiligheids- en na‑konflikprosesse. ‘n Verslag toon soldate en regeringsmagte het verlede jaar meer ernstige skendings teen kinders gepleeg as onafhanklike gewapende groepe. Die verslag bevestig 38-duisend-558 ernstige oortredings teenoor 24-duisend-174 kinders. Die VN se spesiale verteenwoordiger vir Kinders en Gewapende Konflik, Vanessa Frazier, sê kinders wat by gewapende groepe betrokke is, moet ook as slagoffers beskou word:

ENG FrazierOnChildren