Skip to content

VF Plus sê Metroraad moet besluit oor aanstelling van waarnemende Ekurhuleni-stadsbestuurder [KLANK]

# Die VF Plus sê die Ekurhuleni-metroraad moet besluit oor die aanstelling van ‘n waarnemende stadsbestuurder na die inhegtenisneming van Kagiso Lerutla op aanklagte van bedrog en korrupsie. Jennifer Glover van die party waarsku die burgemeester se eensydige aanstelling van Tsholofelo Koopedi kan wetlik bevraagteken word sonder ‘n raadsbesluit. Sy sê die korrekte proses ingevolge die Wet op Munisipale Stelsels moet nagevolg word en dring daarop aan dat die saak dringend voor die raad ter tafel gelê word:

AFR GloverOnAppointment