# Die Vryheidsfront Plus in Thswane maak beswaar teen die besluit van die metro-raad vir die afskryf van 63-miljoen-rand wat op die opknapping van die Pretoria-stadsaal bestee is, en sê dit is verkwistend. Die opknappingswerk aan die geskiedkundige gebou het in 2015 begin, maar is nooit voltooi nie. Grandi Theunissen van die VF Plus sê die stadsaal wat in 1935 gebou is, is nie slegs ‘n monument in die stad se ryk geskiedenis nie, maar ook ‘n erfenisbaken en gemeenskapstrots:
VF Plus doen beroep op Tshwane om R63-miljoen se verkwistende uitgawes op Pretoria-stadsaal te herwin [KLANK]
ENG GrandionRecover