# Die Departement van Vervoer sê hy sal eersdaags ‘n permanente oplossing aankondig vir die rybewys-drukker wat gereeld buite werking is. Woordvoerder Collen Msibi het aan SABC News gesê die departement gaan ook ‘n tydelike maatreël instel om die huidige agterstand te verlig. Die onderbrekings het frustrasie veroorsaak onder motoriste wat vir hul rybewyse wag. Msibi verseker die publiek dat hulle voorkeur daaraan gee om ‘n oplossing te vind:
Vervoerdepartement beloof herstel van rybewys-drukker [KLANK]
ENG-MsibiOnMachine