Skip to content

ActionSA vra deursigtige benadering voor Menseregtekommissie se besoeke aan Gautengse hospitale [KLANK]

# ActionSA verwelkom die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se uitnodiging om gesamentlik toesig te hou oor Gautengse hospitale. Die party is egter bekommerd oor betwiste databronne, insluitend ‘n opname van 2013 en ‘n beskrywende studie verlede jaar wat volgens hulle nie ‘n betroubare beeld van vermoë of oorvol afdelings bied nie. Woordvoerder Mongezi Ntsebenzo sê hulle het ‘n voorlopige vergadering versoek om teenstrydighede uit te klaar en ooreen te kom oor ‘n deursigtige werkswyse:

ENG NtsebenzoOnSAHRC